In die lig van die hoe standaard duiwe wat aan die Cream of the Crop veiling gaan deelneem het ons besluit om ook met ons veiling ons horisonne te verbreed en van die beskikbare tegnologie gebruik te maak om meer blootstelling aan die duiwe te gee. Ons gaan dus hierdie jaar van TOP PIGEON gebruik maak om die Cream of the Crop veiling aan te bied. Duiwe sal dan in kleiner groepe aangebied word in 'n poging om die bes moontlike prys vir ons deelnemers te verkry.
In light of the high standard of pigeons that will participate in the Cream of the Crop Auction, we decided to broaden our horizons with out auction and use the available technology to give more exposure to the pigeons. This year we are going to use TOP PIGEON to present the Cream of the Crop Auction. Pigeons will then be presented smaller groups in an effort to obtain the best possible price for our participants.